# Afrika-uitvoerders worstel met nuwe uitdagings namate die Europese Unie sy Koolstofgrens-aanpassingsmeganisme uitbrei, wat nou onregstreekse elektrisiteitsuitstralings wat in vervaardiging word, insluit. Hendrik de Villiers van die aluminiumvervaardiger, Hulamin waarsku dit kan koolstofintensiewe nywerhede, insluitend Suid-Afrika, raak. De Villiers sê die veranderings kan veroorsaak dat Afrika-ondernemings nie meer deel is van die Europese mark nie. Die wysigings vereis dat uitvoerders vanaf 2026 uitstralings moet dophou en skoner energiestrategieë aanneem om mededingend te bly.
EU brei koolstofgrens-aanpassing uit, Afrika-uitvoerders worstel met nuwe struikelblokke