# President Cyril Ramaphosa sê watersekerheid in Suid-Afrika word bedreig as gevolg van die groeiende aanvraag, klimaatsverandering en verouderde infrastruktuur. Ramaphosa het in sy hoofrede tydens die Nasionale Water- en Sanitasie-Indaba by Gallagher Estate in Midrand, gesê die Wêreldhulpbroninstituut voorspel Afrika suid van die Sahara sal teen 2050 die grootste styging in wateraanvraag ervaar, met Suid-Afrika wat meer as 80-persent van sy water vir huishoudelike behoeftes gebruik:
Ramaphosa waarsku teen groeiende bedreiging vir watersekerheid [KLANK]
ENG RamaphosaOnWaterSecurity