# Tien inwoners van die Johannesburgse Vereniging vir Blindes is onlangs bederf met hand- en voetmasserings deur Beautiful Feet SA by Tulisapark. Die inisiatief wat deur die raadslid van Wyk 57, Faeeza Chame voorgestel is, is ‘n geleentheid om vreugde en ontspanning vir visueel-gestremdes te bied. Die eienaar van Beautiful Feet SA, Melissa Castro, sê dit was ‘n groot plesier om die inwoners van die vereniging te bederf.
Inwoners van die Johannesburgse Vereniging vir Blindes geniet masserings deur Beautiful Feet SA