Skip to content

DA waarsku teen burokratiese vertragings met hervorming van Kaapstad-hawe [KLANK]

# Die DA waarsku oor burokratiese vertragings in die implementering van hervormings by die hawe in Kaapstad. Die party verwelkom die minister van Vervoer, Barbara Creecy, se besluit om die hawe by die privaat sektor deelnemingsproses in te sluit, maar voer hulle die stadige vooruitgang rondom opeenhoping en infrastruktuurprobleme benadeel sake-ondernemings.   Noko Masipa van die DA sê Transnet se ondoeltreffendheid benadeel handel al lankal, veral die landbou, en net die betrokkenheid van die privaat sektor kan die hawe moderniseer.

 

ENG MasipaOnDelays