# Die organisasie Heartlines reik sy 2006, 8 Films, 8 Values-veldtog weer digitaal uit. Dit bestaan uit agt uur-lange TV-dramas. Elkeen van die agt films wat gekies is ondersoek sleutelwaardes soos vergifnis, medelye en selfbeheer. Dit sal oor agt weke op die organisasie se webblad beskikbaar wees. Die woordvoerder Lehlohonolo Ramosolo sê die eerste rolprent, wat môre op Menseregtedag beskikbaar sal wees, fokus op genade:
Heartlines reik “8 Films, 8 Values”-veldtog weer uit [KLANK]
ENG-RamosoloOnFilms