Skip to content

Wêreldwye waterkonferensie in Kaapstad gehou om watervolhoubaarheid te bespreek [KLANK]

# Die Internasionale Watervereniging se 14de konferensie oor waterherwinning-en-hergebruik vind tans in Kaapstad plaas. Watervolhoubaarheid en -innovering word op die vyf dae-lange konferensie bespreek, met Kaapstad wat beplan om een ​​van die wêreld se grootste fasiliteite vir die hergebruik van water op te rig. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie in Kaapstad, Zahid Badroodien, sê die konferensie sal transformasie aandryf en gemeenskappe met innoverende wateroplossings bemagtig:

ENG-Badroodien OnWater