Skip to content

Minister Majodina beloof om te sorg Clanwilliam-damwal-projek word versnel [KLANK]

# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê haar departement sal sorg dat die verhoging van die Clanwilliam-damwal in die Olifantsrivier in die Wes-Kaap teen 5,7-miljard-rand, versnel word. Die projek in die Sederberg-munisipaliteit sal na verwagting in 2028 voltooi word. Majodina sê die projek sal nie net die veiligheid van die dam verbeter nie, maar sal ook ekonomiese byvoordele vir Clanwilliam en die omgewing bring:

ENG PemmyonDam