# Die Europese Unie het ‘n beleggingspakket van meer as 90-miljard-rand vir Suid-Afrika aangekondig wat fokus op skoon energie en entstofvervaardiging. Die aankondiging kom terwyl Suid-Afrika en die EU die VSA se veranderende handelsbeleid, wat tariewe op staal, aluminium en moontlik Europese wyne insluit, navigeer. EU-hoof Ursula von der Leyen het die EU se verbintenis beklemtoon om verskaffingskettings te versterk en om plaaslike nywerhede te ondersteun eerder as om net natuurlike bronne te ontgin:
EU kondig miljarde se beleggings aan in SA se skoon energie en entstowwe [KLANK]
ENG UrsulaOnInvestments