# Die Kaapstadse Karnaval wat weer Saterdag in Groenpunt aangebied word, word beskryf as ‘n kleurvolle viering van kreatiwiteit, kultuur en die uitvoerende kunste. Die karnaval wat sy 15de bestaansjaar vier, het talle bekende kunstenaars gelok soos YoungstaCPT, DJ Ready D, Bravo le Roux, Paxton Fielies en die Suid-Afrikaanse Jeugkoor. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê daar gaan sowat een-duisend-500 deelnemers van oral in die metro wees wat toeskouers gaan vermaak:
Kaapstadse Karnaval vier 15 jaar van kreatiwiteit en kultuur [KLANK]
AFR JPonCTCarnival