Skip to content

Versoeke neem toe vir SA drankies om waarskuwingsetikette te hê te midde van diabeteskrisis [KLANK]

# Navorsing deur Wits Universiteit dui aan dat meer as die helfte van Suid-Afrika se gebottelde drankies binnekort waarskuwingsboodskappe vir hoë suikerinhoud en/of kunsmatige versoeters sal moet vertoon. Die land voer ‘n stryd met stygende diabetes-gevalle. Volgens navorsing oorskry 21,4-persent van drankies die suikerperk, terwyl 49,8-persent kunsmatige versoeters bevat. Die universiteit se navorser, Siphiwe Dlamini, moedig die regering aan om natuurlike suikervlakke in regulasies aan te dui om te verseker dat verbruikers ingeligte besluite neem:

ENG-DlaminiOnLabels