# Die Universiteit van Pretoria se museums bied het ‘n nuwe prikkelende uitstalling aan wat ‘n keur van tekstiele van oral in die wêreld byeenbring. Bokgabo ba mašela: The Art of Textiles is gemik op tekstiel as ‘n kunsvorm terwyl die kragtige lewensverhale van vroue erkenning kry in elke geweefde stuk. Die kurator van die uitstalling, Uthando Baduza, sê van die 12de eeuse Mapungubwe tot die gesogte modes van die Suid-Afrikaanse ikoniese ontwerper, Marianne Fassler, vertoon die tekstiele veerkragtigheid, kultuur en identiteit.
UP Museums se jongste uitstalling verhoog tekstiele as ‘n kunsvorm