# Die Streekhof in Skukuza, Mpumalanga, het ‘n 38-jarige Mosambiekse burger, Silas Mathebula, tot 30-jaar tronkstraf gevonnis vir misdade wat verband hou met renoster-stropery in die Kruger-wildtuin. Mathebula is skuldig bevind aan betreding, die doodmaak van drie renosters en vuurwapenmisdrywe. Hy is in 2019 aangekeer en het borgtog gekry, waarop hy weer in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem is vir ‘n soortgelyke oortreding. ‘n Woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Monica Nyuswa, het die vonnis verwelkom:
Stroper tot 30 jaar tronkstraf gevonnis in Skukuza se hof [KLANK]
ENG-NyuswaOnSentence