Skip to content

Kaapstad pak onwettige vuurwapens om gemeenskappe veiliger te maak [KLANK]

# Stad Kaapstad sê gemeenskappe sal veiliger wees as onwettige, gesteelde en ongeregistreerde vuurwapens van die strate verwyder word. Die metro se toepassings-agentskappe het die afgelope week 323 mense in hegtenis geneem vir verskeie oortredings. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê elke vuurwapen waarop beslag gelê word, verminder die kans op moord en poging tot moord, skietvoorvalle en die algehele misdaadkoers:

AFR JPonCommunitiesSafer