Skip to content

Minister van Elektrisiteit vra uitgebreide energiebronne om Afrika se toekoms te verseker [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het Afrika aangemoedig om sy energiebronne te wysig vir veiligheid en groei. Hy het op die Afrika-energie-Indaba in Kaapstad beklemtoon die byvoeging van energiebronne is beter as die uitfasering van fossielbrandstowwe. Ramokgopa het Afrika se stygende vraag na olie uitgelig en versoek kernkraguitbreiding, sonkragbeleggings en nuwe befondsingsmodelle om Afrika se energie-infrastruktuur ‘n hupstoot te gee:

ENG-RamokgopaOnAfrica