# Solidariteit het ‘n hulpprojek van stapel gestuur om werkers by te staan wat deur die sluiting van ArcelorMittal se langstaalaanlegte geraak word. Die sluiting van aanlegte in Newcastle in KwaZulu-Natal, Vereeniging in Gauteng en eMalahleni in Mpumalanga is verlede Vrydag bevestig, ondanks onderhandelings wat ‘n maand lank geduur het. Afleggingsgesprekke is byna afgehandel. Willie Venter van Solidariteit kritiseer die regering dat hy te laat ingegryp het en die maatskappy dat hy nie sy aanlegte vroeër gemoderniseer het nie:
Solidariteit verleen hulp aan werkers wat deur ArcelorMittal-sluitings geraak word [KLANK]
AFR VenterOnWorkersAid