Skip to content

SA se mark vir moderne kuns toon ongekende groei [KLANK]

# Die mark vir moderne kuns beleef ongekende groei terwyl beleggers afwisseling en alternatiewe bates soek. Navorsing deur Horizon Grand View Research toon dat die Suid-Afrikaanse kuns-toerismemark tussen 2025 en 2030 jaarliks met 3.9-persent kan groei met galerye en museums wat die grootste deel van die mark uitmaak. Aspire Art se uitvoerende hoof, Marelize van Zyl, het aan die SABC gesê kuns verander vinnig in ʼn aantreklike geleentheid vir waardevermeerdering en kulturele betekenis:

ENG-MarelizeOnArt