Skip to content

Campaign for Free Expression sê AfriForum se Amerikaanse steunwerwing is skadelik vir SA se globale aansien [KLANK]

# Die Campaign for Free Expression kritiseer AfriForum en Solidariteit vir hul beweerde waninligtingsveldtog teen Suid-Afrika. Uitvoerende direkteur Nicole Fritz het aan Newzroom Afrika gesê hierdie regse groepe beskinder die land aktief by die Amerikaanse regering. Die organisasies kry hewige teenkanting omdat hulle na bewering vals aansprake by hulle steunwerwing insluit. Fritz beskryf hul optrede as uiters onverantwoordelik en skadelik vir Suid-Afrika se globale aansien:

ENG-FritzOnSolidarity