# Die Omgewingsinstituut van die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe en Dierewetgewinghervorming Suid-Afrika het die Eggsposure-veldtog bekendgestel, wat deursigtigheid eis van die Raad vir Verbruikersgoedere van Suid-Afrika. Die oproep om aanspreeklikheid deur die voedselbedryf kom op Wêreld-nieregerings-organisasie-dag. Veldtog-woordvoerder, Zwelisha Shobede, versoek verbruikers en belanghebbendes in die bedryf om onetiese praktyke te verwerp en aan te dring op menslike, volhoubare voedselstelsels:
Eggsposure-veldtog eis deursigtigheid in SA se eierbedryf [KLANK]
ENG-ShobedeOnCampaign