Skip to content

Gautengse Gesondheidsdepartement versterk weergereedheid te midde van El Niño [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê herstelwerk is aan die gang aan die Bheki Mlangeni-distrikshospitaal, die Zola-kliniek en Zola se gemeenskaps-gesondheidsentrum wat tydens verlede week se swaar reën beskadig is. Woordvoerder Steve Mabona sê Bheki Mlangeni se dak is tydelik herstel. Hy sê die provinsie versterk gereedheid vir die El Niño-weerpatroon wat veranderende reënval en stygende temperature meebring:

ENG MabonaOnELNino