# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, lei hierdie week ʼn afvaardiging na die tweede jaarlikse AWSISA Afrika en Globale Water- en Sanitasie-dialoog in Durban. Regeringsleiers, beleidmakers, nywerheidshoofde en internasionale vennote sal beraadslaag oor volhoubare waterbestuur en probleme in die water- en sanitasiesektor. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die byeenkoms se tema is: “Versnelling van klimaatbestande water- en sanitasie-oplossings vir Afrika en die Globale Suide – Elke druppel tel!”:
Minister Majodina lei Suid-Afrikaanse afvaardiging na Globale Water- en Sanitasie-dialoog in Durban [KLANK]
ENG MavasaONDialogue