# Die ANC hoop president Cyricl Ramaphosa se besoek aan Silicon Valley in Kalifornië sal tasbare voordele inhou wat bydra tot die bou van ‘n tegnologies-gevorderde, mededingende en inklusiewe ekonomie. Die besoek is daarop gemik om belegging in kunsmatige intelligensie te lok, Suid-Afrika se digitale ekonomie te versterk en te verseker tegnologiese vordering is nie ten koste van werksgeleenthede nie. ANC-woordvoerder Mahlengi Bengu sê dis nie gedoen om diplomatieke kwessies met Amerika uit te stryk nie:
ANC hoop Ramaphosa se besoek aan Silicon Valley sal tasbare ekonomiese voordele inhou [KLANK]
ENG BhenguONRamaphosa