Skip to content

FORUM4SA bekommerd oor tekort aan noodsaaklike geestesgesondheidsmedisyne [KLANK]

# Forum for South Africa is bekommerd oor tekorte aan noodsaaklike psigiatriese en geestesgesondheidsmedisyne in openbare gesondheidsgeriewe reg oor die land. Die leier, Tebogo Mashilompane, sê belangrike medisyne raak al moeiliker bekombaar in Gauteng, KwaZulu-Natal, die Wes-Kaap en die Oos-Kaap. Hy sê die situasie strek verder as slegs ‘n farmaseutiese verskaffingsprobleem, en beskryf dit as ‘n ernstige openbare gesondheidsorgkrisis:

ENG MashilompaneOnMedication