Skip to content

Airlink stel roete bekend tussen Gqeberha en Kruger-Mpumalanga [KLANK]

# Airlink het ‘n regstreekse roete bekend gestel tussen Gqeberha in die Oos-Kaap en die Kruger-Mpumalanga-lughawe naby Mbombela. Dit verkort reistyd en koste vir reisigers tussen die twee provinsie en versterk toerisme. Die lughawe se uitvoerende hoof, Grant Ponting, het die bekendstelling verwelkom en sê verbeterde verbinding steun sake-ondernemings en maak bestemmings bereikbaar. Hy sê die vlugte sal Maandae, Woensdae en Vrydae vertrek:

ENG PontingOnFlight