# Robert Pattinson is aangekondig as die volgende James Bond – die sewende akteur om die ikoniese Britse spioen te vertolk. Die 40-jarige is bekend vir rolle in prente soos Twilight, The Odyssey en Batman. Hy neem 007 se mantel oor by Daniel Craig, wat sy vyfde rolprent as die vrouejagter-superspioen in 2021 voltooi het met No Time to Die. Pattinson sal optree in die 26ste Bond-prent, wat in 2028 vrygestel word. Hy sê die rol van 007 is die eer van ‘n leeftyd.
Robert Pattinson word die volgende James Bond