Skip to content

Suid-Afrika se motorbedryf vind nuwe markte op sy eie vasteland [KLANK]

# Die ekonoom Duma Gqubule sê Suid-Afrika se motorbedryf vind nuwe markte op die vasteland, met voertuig-uitvoere na Afrika wat verlede jaar met 36,4-persent toegeneem het – van 26-duisend-200 tot 35-duisend-371 eenhede. Afrika is die bedryf se tweede grootste uitvoerbestemming en verantwoordelik vir motoruitvoere van 49,5-miljard-rand, hoofsaaklik na die Suider-Afrika-ontwikkelingsgemeenskap. Phakamile Hlubi-Majola van die Motorbedryf-personeelvereniging van Suid-Afrika sê hierdie verskuiwing is belangrik, aangesien uitvoere na Amerika gedaal het ná die instelling van tariewe:

ENG MajolaOnNewmarkets