# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê Suid-Afrika versterk vennootskappe in Afrika om oorgrenshandel vinnig en doeltreffend te maak. Sy het op die Afrika-Handels- en Vervoerkonferensie in Fourways, Johannesburg, daarop gewys dat Afrika se ekonomie 54-duisend-miljard-rand werd is, maar slegs 15-persent van handel vind tussen Afrikalande plaas. Creecy sê Suid-Afrika werk saam met sy vennote van die Suider-Afrika-ontwikkelingsgemeenskap om eenstop-grensgeriewe in te stel om vragoperateurs se vertragings te verminder:
Creecy vra sterker streeksvennootskappe om handel in Afrika ‘n hupstoot te gee [KLANK]
ENG-CreecyOnSADCTransport