Skip to content

Meer as 90% beeste teen bek-en-klouseer ingeënt [KLANK]

# Meer as 90-persent van die nasionale beeskudde is teen bek-en-klouseer ingeënt, wat die regering se teiken van 80-persent voor die sperdatum in Desember oortref. Die minister van Landbou, Willie Aucamp, sê meer as 22-miljoen entstofdosisse is gesamentlik in die sektor versprei, terwyl herhalingsdosisse toegedien is om immuniteit te handhaaf. Hy sê nuwe uitbrekings het aansienlik afgeneem en doen ‘n beroep op boere om voort te gaan met die streng toepassing van biosekerheidsmaatreëls om verdere verspreiding te voorkom:

ENG-AucampOnVaccination