Skip to content

Duitsland belê R186-miljoen in Suid-Afrika se billike energie-oordrag [KLANK]

# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê Duitsland sal ‘n bykomende 186-miljoen-rand oor vyf jaar voorsien om Suid-Afrika se billike energie-oordrag te ondersteun. Hy het by COP31 in Turkye gepraat terwyl Suid-Afrika aandring op praktiese klimaatoptrede en -implementering. Maynier sê die befondsing sal twee projekte ondersteun om munisipale elektrisiteitsverspreidingsnetwerke te versterk en bykomende finansiering te mobiliseer. Hy sê die inisiatiewe sal munisipaliteite help om beleggings in hernubare energie te lok:

ENG-MaynierOnEnergy