# Nigerië se aangewese Hoof van die Sending na Suid-Afrika, Olufemi Adewumi Fani-Kayode, het sy land se voorneme bevestig om bilaterale verhoudinge te versterk. Fani-Kayode het sy geloofsbriewe in Tshwane aan president Cyril Ramaphosa oorhandig, en die twee lande beskryf as historiese vriende en belangrike Afrika-bondgenote. Hy sê nouer samewerking tussen Afrika se twee grootste ekonomieë is noodsaaklik vir die vasteland se toekoms, en beloof om gemeenskaplike bekommernisse aan te spreek en diplomatieke en ekonomiese bande te versterk:
Nigerië beloof om diplomatieke bande met Suid-Afrika te versterk [KLANK]
ENG-Fani-KayodeOnSA