Skip to content

Eskom wil meer krag op Suid-Afrika se elektrisiteitsnetwerk sit [KLANK]

# Eskom sê sy vierde jaarlikse konferensie vir onafhanklike kragprodusente in Johannesburg fokus op die verbetering van netwerkverbindings en praktiese oplossings om meer krag op die netwerk te sit. Onafhanklike kragprodusente en belanghebbendes in die elektrisiteitsektor woon dit by. Die tema is, “Van Hervorming tot Veerkragtigheid – Bemagtig vir Billike Energie-oordrag” Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê toegang tot die kragnetwerk bly noodsaaklik om nuwe kragprojekte te bevorder en energiesekerheid te versterk:

ENG MokwenaONGeneration