Skip to content

Stad Kaapstad maak gereed vir sy langverwagte feesliggie-aanskakeling [KLANK]

# Die Stad Kaapstad maak gereed vir sy 57ste Feesliggie-aanskakeling met die tema, Baken van Hoop. Die gratis konsert vind die 29ste van die maand op die Parade plaas en spog met optredes deur die bekroonde duo, Jazzwrld en Thukuthela, Liquideep, Nasty C en die gewilde Afrikaanse sangeres Monique Steyn. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê die nuwe feesliggies in Adderleystraat is vroeër hierdie week getoets en bied ‘n voorsmakie van die kleur, skeppendheid en vermaak waarna inwoners en besoekers kan uitsien:

ENG LewisOnFestival