Skip to content

Namibië se Meatco onder finansiële druk na opskorting van beesvleis-uitvoere [KLANK]

# Die Namibiese vleiskorporasie Meatco sê sy maandelikse salarisrekening vir byna 800 werknemers is onvolhoubaar sonder uitvoer-inkomste. Internasionale beesvleis-uitvoere is in September opgeskort na die uitbreking van bek-en-klouseer. Internasionale markte dra gewoonlik sowat 85-persent van Meatco se inkomste by. Die maatskappy het die slag van diere opgeskort tot sy finansiële en bedryfsomstandighede toelaat dat dit volhoubaar hervat kan word. Woordvoerder Undamuje Hambira sê die raad ondersoek moontlikhede om poste te beskerm en volhoubare bedrywighede te herstel:

ENG HambiraOnOptions