# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê hy waardeer elke individu en organisasie wat help om die wrede werklikheid van plaasaanvalle in die land onder die publiek se aandag te bring. Die organisasie het sy ondersteuning uitgespreek vir die Nasionale Motorfiets-rit teen plaasaanvalle wat op ses Desember landwyd op verskeie plekke gehou sal word. Bennie van Zyl van TLU SA sê dit gaan nie oor politieke partye of persoonlike belange nie, maar omdat hulle by boere staan:
TLU SA ondersteun die Nasionale Motorfiets-rit teen plaasaanvalle [KLANK]
AFR ZylONRide