# ‘n Studie deur die Universiteit van die Wes-Kaap toon tandvleissiekte word verbind met die gevaarlike swangerskapstoestand pre-eklampsie, wat bloed- en suurstofvloei na die ongebore baba beperk. Die navorsing is op 294 swanger vroue gedoen, waarvan omtrent die helfte met pre-eklampsie gediagnoseer is. Die dosent Marwa Aborass, wat die studie gelei het, sê een van die aanbevelings is dat mondgesondheids-ondersoeke by roetine-voorgeboortesorg ingesluit moet word:
UWK-studie verbind tandvleissiekte met pre-eklampsie [KLANK]
ENG AborassOnGumDisease