Skip to content

Ramaphosa wens Suid-Afrika se Hindoe-gemeenskap geluk met Diwali- en Nuwejaarviering [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrika se Hindoe-gemeenskap gelukgewens met hulle Fees van Ligte, Diwali, en die Hindoe-Nuwejaar. Hy het Hindoe-gesinne ‘n geseënde en feestelike tydperk toegewens terwyl hulle die geleentheid herdenk met gebede, bepeinsing en vierings. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Diwali is ‘n wonderlike bevestiging van geloof en kultuur vir individuele aanhangers en die Hindoe-gemeenskap as ‘n belangrike deel van Suid-Afrika se uiteenlopende nasie:

ENG MagwenyaOnHindu