Skip to content

Ekonoom doen ’n beroep op politieke bestendigheid terwyl partye oor munisipale koalisies onderhandel [KLANK]

# Die ekonoom verbonde aan die Noordwes-Universiteit se sakeskool, Raymond Parsons, sê vanjaar se plaaslikeregeringsverkiesing het ‘n positiewe sein aan beleggers gestuur, wat toon vrye en regverdige verkiesings is goed vir die ekonomie. Parsons sê die uitslae bevestig ‘n verdere verskuiwing na veelparty-koalisies in munisipaliteite, en koalisie-onderhandelinge moet politieke bestendigheid verseker as plaaslike ekonomiese ontwikkeling wil floreer. Hy het bygevoeg alle partye moet verantwoordbaar gehou moet word vir hul beloftes oor dienslewering:

ENG ParsonsOnStableCoalitions