# Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand het ’n nuwe digitale 3D-skanderings- en drukdienste vir rugstutte by sy Prostese-sentrum ingestel. Die LUR, Mireille Wenger, sê die tegnologie het reeds ses pasiënte gehelp danksy ’n belegging van ongeveer 5,5-miljoen-rand. Sy sê ’n rugstut kan ‘n aansienlike verskil maak aan die lewensgehalte van baie pasiënte met skoliose, rugbeserings en ander toestande:
Wes-Kaapse Gesondheid stel innoverende 3D-skanderings- en drukdienste vir rugstutte bekend [KLANK]
ENG WengerONDigital