Skip to content

Ramaphosa sê uitslag van Amerikaanse verkiesing kan nuwe era inlui [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die Demokrate se winste in die Amerikaanse middeltermynverkiesing kan ‘n nuwe era in internasionale betrekkinge inlui. Hy sê veranderings in die Huis van Verteenwoordigers en die Senaat kan wêreldhandel, beleggings en geopolitieke betrekkinge beïnvloed. Ramaphosa het in Johannesburg gepraat nadat hy in vandag se verkiesing gestem het. Hy bevestig Suid-Afrika se verbintenis tot goeie bilaterale betrekkinge met Washington, maar beklemtoon die land sal sy soewereiniteit handhaaf en nasionale belange bevorder:

ENG-RamaphosaOnDemocrats