Skip to content

MISA sê motorbedryf kan nie net van een uitvoermark afhanklik wees nie [KLANK]

# Die Personeelvereniging vir die Motorbedryf sê die bedryf kan nie net van een uitvoermark afhanklik wees nie. Dit volg nadat Amerika besluit het om Suid-Afrika vanaf Januarie volgende jaar van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika te verwyder. Phakamile Hlubi-Majola van die vakbond sê die bedryf is reeds getref deur ‘n Amerikaanse tarief van 25-persent wat verlede jaar bygedra het tot ‘n daling van 83-persent in voertuiguitvoere na Amerika:

ENG PhakamileOnExportMarket