Skip to content

Belangegroep vir Kaapse Onafhanklikheid waarsku AGOA-uitsluiting sal Wes-Kaapse ekonomie skaad [KLANK]

# Die belangegroep vir Wes-Kaapse onafhanklikheid waarsku Suid-Afrika se AGOA-uitsluiting kan ernstige gevolge vir die Wes-Kaapse ekonomie inhou. Phil Craig van die groep sê die provinsie het in 2025 produkte ter waarde van 14,5-miljard-rand na die VSA uitgevoer. Die sitrus-, wyn-, vrugtesap- en seiljagvervaardigingsbedryf staar nou onsekerheid in die gesig, en Wesgro sê Amerikaanse uitvoere het 28-duisend werksgeleenthede ondersteun. Hy sê Pretoria se gesentraliseerde buitelandse beleid prioritiseer bevrydingsalliansies bo ekonomiese belange en doen ‘n beroep op groter provinsiale beheer:

ENG CraigOnAGOA