Skip to content

Bek-en-klouseer-uitbreking in Namibië plaas reuse-druk op beesvleisbedryf [KLANK]

# Die uitbreking van bek-en-klouseer in Namibië plaas toenemende finansiële druk op die beesvleisbedryf en hou ‘n bedreiging in vir inkomste, werksgeleenthede en uitvoermarkte. Savanna Beef se uitvoerende hoof, Ian Collard, sê indien beperkings op die vervoer van vee en die verwerking van vleis voortduur, kan dit ernstige gevolge vir boere, vleisverwerkers en die breër ekonomie inhou. Hy sê dringende ingryping word benodig om die uitbreking te beperk en verdere verliese te voorkom:

ENG CollardOnFMDImpact