# Die landbou-organisasie TLU SA verwelkom die regering se planne om strenger invoerbeheer- en beperkings op diepsee-suiker-invoere in te stel in ‘n poging om die binnelandse suikerbedryf te bestendig. Die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Zuko Godlimpi, sê die regering oorweeg hierdie maatreëls om die plaaslike suikerbedryf te ondersteun. Bennie van Zyl van TLU SA sê die voorgestelde ingryping kan verligting aan plaaslike suikerprodusente bring en help om die bedryf se langtermyn-volhoubaarheid te beskerm:
TLU SA verwelkom maatreëls om plaaslike suikerbedryf te beskerm [KLANK]
AFR ZylOnStabilise