# Die regering sê die verwagte El Niño-toestande is ‘n herinnering dat Suid-Afrika se vermoë om droogte te deurstaan, nie net van reënval afhang nie, maar ook van doeltreffende voorbereiding, waterbestuur en die bewaring van beskikbare voorraad. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens verwag die weerpatroon sal toestande raak tydens die somerseisoen, wat die risiko van hoër temperature en ondergemiddelde reënval inhou. Regeringswoordvoerder David Jacobs sê dit berus nie net by die regering om betroubare watervoorsiening te verseker nie:
Regering vir gesamentlike optrede om watervoorsiening te beskerm te midde van verwagte El Niño-toestande [KLANK]
ENG JacobsONProtectWater