# President Cyril Ramaphosa veroordeel die geweld, plundery en aanvalle op sakeondernemings tydens die onlangse betogings teen onwettige immigrante in KwaZulu-Natal. Hy het gister die Durbanse Kamer van Koophandel en Nywerheid se 170ste jaarlikse gala-dinee in eThekwini toegespreek. Hy het in April 2024 die presidensiële eThekwini-werkgroep in samewerking met die Kamer gestig om probleme soos misdaad, wateronderbrekings, verouderende infrastruktuur, dalende toeriste-getalle en ondoeltreffende hawens aan te spreek. Ramaphosa sê ekonomiese voorspoed hang af van maatskaplike bestendigheid, want sakeondernemings kan nie gedy waar daar geweld, intimidasie en wetteloosheid is nie:
Ramaphosa sê regering sal nodige stappe doen om lewens, eiendom en wettige sakeondernemings te beskerm [KLANK]
ENG RamaphosaOnCriminality