Skip to content

Ramaphosa ontvang paneel se verslag oor vloot-oefening [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die paneel se verslag ontvang oor die vloot-oefening Will of Peace. Hy het die paneel in Februarie aangestel om ondersoek te doen na die omstandighede rondom die oefening, gelei deur China, in Valsbaai in die Wes-Kaap. Dit het gevolg op kommer dat sy opdrag om die Iranse Vloot te laat onttrek, nie nagekom is. Woordvoerder Vincent Magwenya sê die paneel se werk en verslag sal om nasionale veiligheidsredes vertroulik bly:

ENG MagwenyaOnNaval