Skip to content

SALGA wens munisipaliteite geluk wat erkenning kry by 2026 Toekoms van HR [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering het munisipaliteite en ander staatsinstellings wat toekennings by die 2026 Toekoms van HR ontvang het, gelukgewens. Die Stad Kaapstad is aangewys as algehele wenner in die kategorie vir voorkeur-werkgewer vir organisasies in die openbare sektor. Die toekenning gee erkenning aan organisasies wat hul mense eerste stel en werksplekke skep waar talent kan groei en gedy. SALGA-woordvoerder Pindiwe Gida sê vyf munisipaliteite, insluitend Govan Mbeki in Mpumalanga, het erkenning gekry in die kategorie vir uitnemendheid:

ENG GidaONAwards