Skip to content

Malema hou vol Suid-Afrikaners verdien bekostigbare elektrisiteit [KLANK]

# Die EFF-leier Julius Malema sê elektrisiteit behoort bekostigbaar te wees. Malema het op ‘n veldtog in Heilbron in die Vrystaat gevra waarom elektrisiteit steeds duur is, terwyl Suid-Afrika sy eie steenkool vervaardig. Hy beklemtoon die party het gratis noodsaaklike munisipale dienste, insluitend water en elektrisiteit, beloof aan werklose mense en ontvangers van maatskaplike toelaes:

ENG-MalemaOnElectricity