Skip to content

VN sê armoede neem eerste keer sedert 2010 op verskeie vlakke toe [KLANK]

# Die Verenigde Nasies sê die getal mense wat op verskeie vlakke van armoede leef, het die eerste keer in 15 jaar toegeneem tot 1,2-miljard. ‘n Wêreldwye armoede-aanwyser toon dis 51,5-miljoen meer mense as verlede jaar. Onder die 1,2-miljard mense is 617-miljoen kinders, en 83-persent woon in landelike gebiede. Die administrateur van die VN se Ontwikkelingsprogram, Alexander de Croo, sê Afrika suid van die Sahara en Suid-Asië dra die grootste las van armoede en ontbering:

ENG CrooOnPoverty