Skip to content

Vervoerminister hoop om teen 2029 jaarliks 250-miljoen ton goedere per spoor te vervoer [KLANK]

# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê gereelde instandhouding van die spoornetwerk is noodsaaklik om vragvervoer teen 2029 tot 250-miljoen ton per jaar te verhoog. Sy het die opmerkings gister gemaak tydens ’n oorsigbesoek aan die instandhoudingsluiting aan die ysterertsspoorlyn in die Noord-Kaap. Die sluiting duur tot 16 Oktober, met herstelwerk wat daarop gemik is om spoorveiligheid en -betroubaarheid te verbeter. Creecy sê betroubare infrastruktuur is noodsaaklik om vertroue in vragspoorvervoer te herstel en ekonomiese groei te ondersteun.

ENG CreecyOnFreight