# President Cyril Ramaphosa sê ‘n Chinese motorvervaardiger wat beplan om in die Vrystaat te belê, moet uiteindelik voertuie en onderdele plaaslik vervaardig. Ramaphosa het ydens die bekendstelling van ‘n beleggings- en industrialiseringsprojek in die provinsie gesê die beplande belegging kan sowat ses-duisend werksgeleenthede skep deur die montering van ingevoerde onderdele. Hy sê die maatskappy moet ‘n stap verder gaan deur plaaslik-ontginde minerale vir die vervaardiging van motoronderdele te gebruik:
Ramaphosa wil hê Chinese beleggings in voertuigvervaardiging moet plaaslike werk skep [KLANK]
ENG RamaphosaOnChineseInvestment